top of page
Enjoying Outdoor

Genade
is 'n dag lank

"...daar is geen einde aan sy ontferming nie, 

dit is elke môre nuut..."

Klaagliedere 3:22

LAAT WEET MY ASSEBLIEF

sodra daar 'n nuwe blog-inskrywing is

Naam:

E-pos adres:

  • White Facebook Icon
Bietjie oor my

Vir baie lank het my lewe nie regtig rigting gehad nie.

'n Gekompliseerde kindertyd, verkeerde keuses (en die gevolge daarvan) het my gevange gehou. Tot daardie dag dat die Here Sy kind uit die modder opgetel en haar voete stewig op Vaste Rots laat land het.

Psalm 40 bly tot vandag toe 'n groot favourite!

 

Lees meer hier...

 

© 2023 by Going Places. Proudly created with Wix.com

bottom of page