top of page

Blog

Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.

Search

Check List



In ons praktyk is daar ‘n ellelange mediese inligtingsvorm wat ingevul moet word vir sekere van die behandelings. Van jou kroontjie tot jou toontjie word gedeeltes van jou in hofies opgebreek en daar word van jou gevra om ‘n opinie oor die stand van elkeen te gee.


Ek onthou dat ek 10 jaar gelede ook ‘n hartmonitor vir drie dae moes dra, want om net ‘n paar blokkies op papier te merk, was nie goed genoeg nie.

Hulle moes op ‘n manier in my hart kom om te sien wat pla.


Hoe ek gevoel het, was maar net simptome.

En simptome het altyd ‘n oorsaak.


Vir ons gees is daar dieselfde aandag aan detail nodig.

Hoe vaar jou gees vandag?


Kyk na die lysie hieronder. Dit is wat die Here God oor jóú sê.


🔲 🔲 I am His Beloved

🔲 🔲 I am clean

🔲 🔲 I am made new

🔲 🔲 I am redeemed

🔲 🔲 I am worthy

🔲 🔲 I am restored

🔲 🔲 I am healed

🔲 🔲 I am set free

🔲 🔲 I am holy

🔲 🔲 I am justified

🔲 🔲 I am pure

🔲 🔲 I am sanctified

🔲 🔲 I am whole

🔲 🔲 I am invited in

🔲 🔲 I am embraced

🔲 🔲 I am never forsaken

🔲 🔲 I am welcome here

🔲 🔲 I am brought near

🔲 🔲 I am held

🔲 🔲 I am seen

🔲 🔲 I am washed

🔲 🔲 I am not forgotten

🔲 🔲 I am heard

🔲 🔲 I am radiant

🔲 🔲 I am satisfied

🔲 🔲 I am delighted in

🔲 🔲 I am fully forgiven

🔲 🔲 I am treasured

🔲 🔲 I am unshaken

🔲 🔲 I am desired

🔲 🔲 I am precious

🔲 🔲 I am wanted

🔲 🔲 I am fought for

🔲 🔲 I am a new creation

🔲 🔲 I am loved

🔲 🔲 I am found

🔲 🔲 I am white as snow

🔲 🔲 I am transformed

🔲 🔲 I am rebuilt


Kyk weer.

Voel jy dit?

Wéét jy dit?


Om te weet is belangriker as om te voel en as jou weet eers wéét, raak jy die meester van jou gevoelens, en nie andersom nie.


Moenie hierdie lysie te diep bêre nie…

Elke oop gaatjie is net nog ‘n plekkie waar Sy liefde kan inkom.

Luister… Hy praat met jou.


“When the woman realized that she couldn’t remain hidden, she knelt trembling before Him. In front of all the people, she blurted out her story—why she touched Him and how at that same moment she was healed.

Jesus said, “Daughter, you took a risk trusting me, and now you’re healed and whole.

Live well, live blessed!”

Luke 8:48 The Message




Jou inspirasie vir die week: When You speak



bottom of page