top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Aug 112 min read
Waar my afdraaipaadjies stop
DIE HERE IS MY HERDER Met apologie aan Koning Dawid. Die Here is my herder; Die Een wat die ryp en die reën maak Wat vir die branders...
Maxie Heppell
Aug 42 min read
Ons hoef nie altyd te beweeg om te groei nie
Dit is Olimpiese Spele. Vanmiddag is ons bederf met ‘n herhaling van die Wimbledon-eindstryd to Alcaraz en Djokovic op Roland Garros se...
Maxie Heppell
Jul 213 min read
Wanneer jou binneste buitentoe wys
Daar is darem min dinge wat voel soos vakansie, as om helder oordag, in die middel van die week, in ‘n fliek te gaan sit. Al is jy net...
Maxie Heppell
Jul 142 min read
Hoop kan net gebore word in chaos
Dit sou nice gewees het as Hoop gebore is in ‘n klimaatbeheerde suite met ‘n swembad vir die watergeboorte, ‘n opgeleide doula gereed om...
Maxie Heppell
Jul 72 min read
'n Af oor is nie die einde nie
Dis nou al net so amper sewe jaar terug dat studente-vriendin, Fienie, my nooi om met die vroue op Kaapsche Hoop te kom deel. En wat ‘n...
Maxie Heppell
Jun 162 min read
Uitgezoom
Toe die middeljare Ma Stella bekruip, sou sy gereeld sê hoedat haar arms nou te kort is. As sy mooi wou lees, moes die skriffies bietjie...
Maxie Heppell
Jun 92 min read
Toetstyd
“You cannot escape pain. But you can escape joy.” Ps. Chris Bishop Hierdie kant van die hemel sal daar altyd kontras wees: Lig en donker,...
Maxie Heppell
Jun 22 min read
Eindes & beginne
Stelltjie was tog so lief vir proteas, maar toe ek nog ‘n kinners was, het die fasinering by my verby gegaan. Toe is sy weg en al die Ma...
Maxie Heppell
May 192 min read
Dooies kan nie gee nie
Ek het hierdie week ‘n voetfoutjie begaan, soos mens mos maar doen. In die oomblik was my eerste reaksie ‘n intense berou, want dit kon...
Maxie Heppell
May 122 min read
Vryheid agter tralies
Julle het sekerlik al die tronk-movies gesien waar die besoeker deur die gevangeniswerf sou stap na die tronkgebou toe, veilig tussen...
Maxie Heppell
Apr 212 min read
Veilig van myself
“And lead us not into temptation, but deliver us from the evil one.” Matthew 6:13 NIV Een ding van na ‘n ander dorp toe trek, is die...
Maxie Heppell
Mar 313 min read
14 Nuwe lesse uit Paasfees
Het jy al agtergekom dat wanneer jy ‘n fliek vir die tweede of derde keer kyk, jy dalk klein details raaksien wat jy die eerste keer...
Maxie Heppell
Mar 102 min read
Soms seën Hy jou met seer
“God’s gifts to me have often been wrapped in packages that made my hands bleed.” Sheila Walsh Was jy ook al in die penarie om vir iemand...
Maxie Heppell
Feb 43 min read
Met dieselfde klei
Die artsy-fartsy gedeelte van my brein kry dieselfde lekkervoelinspuiting wanneer ek kan sien hoe kreatief ánder mense is. Een van my...
Maxie Heppell
Jan 142 min read
Help skryf 'n storie
Daar is ‘n meme wat nou al jare die rondte doen: “Satan knows your name, but calls you by your sin. Jesus knows your sin, but calls you...
Maxie Heppell
Jan 72 min read
Vreesloos vorentoe
Was jy al ooit so bly dat jy uiteindelik iets op die koggelende wit papier gekry het, dat wanneer jy besef dat dit wat daarop is nie...
Maxie Heppell
Dec 31, 20232 min read
'n Drukpotloodjaar
Dit is 31 Desember. Ek kan nog ‘n blokkie met ‘n groot kruis toemaak vir enige verdere verandering, want dit is klaar. Finito....
Maxie Heppell
Dec 24, 20233 min read
Die Here se S-L-O-W Lounge
“If you treat the Sabbath as a day of joy, God’s holy day as a celebration, If you honor it by refusing ‘business as usual,’ making...
Maxie Heppell
Dec 3, 20232 min read
Die Veilige Gees
Het jy jouself al gevang dat jy diep persoonlike goed uitblaker teenoor iemand wat feitlik nog vreemdeling is? Soms is jy die uitblakerer...
Maxie Heppell
Nov 12, 20232 min read
Blaai gerus om
Van kleins af was ek ‘n leser. Daar was altyd ten minste vier boeke op my biblioteekkaartjie (dit was die maksimum), en as ek nie ten...
bottom of page