top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Sep 13 min read
"Wat skuld ek jou nog?"
Gistermiddag kuier ons saam met nuwerige UK-vriende rondom die tv, saamgebind deur groen bloed in ons are, ons opinies oor die...
Maxie Heppell
Jun 162 min read
Uitgezoom
Toe die middeljare Ma Stella bekruip, sou sy gereeld sê hoedat haar arms nou te kort is. As sy mooi wou lees, moes die skriffies bietjie...
Maxie Heppell
Feb 182 min read
Woordtoebies
Broodjies, toebies, sarmies… Enige opregte Suid-Afrikaner behoort hiermee goed bekend te wees. Of jou gunsteling variëteit nou so opreg...
Maxie Heppell
Feb 112 min read
Ek wil myself verdrink
Ons dogter is hierdie naweek die groot JA-woord gevra, en wanneer ek reflekteer met hoeveel detail en in hoeveel stukkies ons aanstaande...
Maxie Heppell
Jan 212 min read
Briefies van Bo af
“Never believe the lie that your inability to hear Him is greater than His ability to speak to you.” Ds. David preek vanoggend by...
Maxie Heppell
Dec 24, 20233 min read
Die Here se S-L-O-W Lounge
“If you treat the Sabbath as a day of joy, God’s holy day as a celebration, If you honor it by refusing ‘business as usual,’ making...
Maxie Heppell
Nov 5, 20232 min read
Sjoe, Here, ek weet nie...
Vriende van ons was gelukkig genoeg om met die Wêreldbeker 2023 in Frankryk te wees, en so ewe ook by die wedstryd teen die Franse –...
Maxie Heppell
Oct 22, 20232 min read
Selfs ons struggles word versigtig afgemeet
Tien jaar terug op hierdie dag, was dit ‘n gewone Dinsdag vir baie. ‘n Sonnige Oktobermiddag in Bloemfontein. Heel moontlik die tipe van...
Maxie Heppell
Jul 9, 20232 min read
Gaan om te gee
Ons seunskind is al 22, maar nes sy Tannie Maxie geniet hy die spitsvondigheid van ‘n goeie animasiefilm wat eintlik meer...
Maxie Heppell
Mar 26, 20233 min read
Soek, vind, herhaal
“Don’t have good moments by accident. Pay attention to what creates those good moments. Then learn from that and apply it, so that you...
Maxie Heppell
Nov 27, 20222 min read
Rule #1
In Back to the Future bevind Marty McFly, ‘n tipiese 1980’s-tiener in Kalifornië, homself in ‘n geflopte tydsreis eksperiment deur sy...
Maxie Heppell
Nov 6, 20223 min read
A(H)A!
Laurika Rauch sing al oor die 20 jaar van die mense op die bus en hoe hulle die lewe sien. Die mense op die bus beskou Die liefde soos...
Maxie Heppell
Oct 9, 20222 min read
Die waarde van 'n siel
“In the UK, a man kills himself every two hours…” Heart FM, 6 Oktober 2022 Gister kuier ek saam met ‘n klompie vroue van die SA Gemeente...
Maxie Heppell
Jul 24, 20222 min read
Wanneer woorde te veel is
Die wind het vandag vreeslik gewaai by die Arabiese Perde Kampioenskap net oor die grens in Wallis. My liewe rooi gazebo het eerder...
Maxie Heppell
Jun 19, 20222 min read
Ewige student
“We as Christians who are learning need to work on how we speak to other Christians who are still learning.” Vanoggend vroeg is die...
Maxie Heppell
Jun 5, 20222 min read
Saadjies van lewe
Ek stap nou deur Mattheus. Dit gaan maar stadig. Nie omdat ek ‘n stadige stapper is nie, maar omdat daar soveel langs die pad is om in...
Maxie Heppell
May 15, 20222 min read
Die hulle's wat naaste aan ons is
Vrydag was weer ‘n pad-dag, en ek hoor so baie wat ek wil onthou. Onder andere hierdie een: “It’s one of the most amazing things to see...
Maxie Heppell
Feb 20, 20222 min read
Wat wil jy eendag wees?
Chloe het die mooiste Ierse aksent. En wanneer sy vergeet ek kan nie haar moedertong se kwinkslae altyd so mooi verstaan nie, is haar...
Maxie Heppell
Nov 28, 20213 min read
Hemelse hofmakery
Jonger mense sal jou gou vertel hoedat ouer mense se Public Displays of Affection hulle naar maak. Maar ai – vandag het ek sommer ekstra...
Maxie Heppell
Nov 7, 20213 min read
Is jy ook kwaad vir God?
Ek weet nie of dit net my grootmensself is wat bloot fragmente van klein-Maggie se Jona-belewenis kan onthou, en of die laaste hoofstuk...
bottom of page