top of page

Blog

Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.

Search

Genade is genoeg


“After spending months studying Galatians, I am humbled and challenged.

Humbled, because I don’t think God is too impressed with our ministries,

not matter how impressed men may be.

Challenged, because I myself need to start living deeper and ministering deeper.

I need to dare to let the Holy Spirit have His way,

whether my life or ministry fits the current pattern or not.”

Warren Wiersbe


“Ek dare jou”, sê die Here.


Wanneer ek waarlik die Heilige Gees toelaat om Sy wil in, en déúr my, te laat geskied, maak sommige goed nie sin nie, wil die Wettiese mens in my weer opstaan en sy stem dik maak en kom lê die wolk van veroordeling soms weer swaar oor my skouers.


Dan hoor ek deur die donker newels:


“The Law controlled us and kept us under its power until the time came

when we would have faith.

In fact, the Law was to be our teacher until Christ came.

Then we could have faith and be acceptable to God.

But once a person has learned to have faith,

there is no more need to have the Law as a teacher.”

Gal 3:23 CEV


Daardie sagte, stil stem wat jou pla wanneer jy droogmaak, of jou sagkens herinner aan ‘n belofte en jou liefdevol lei na ‘n plek van vrede… daardie is die stem van die Een wat lewe bring.

Dit reik diep en verander van binne af.


Dit Wet daarenteen, is ongenaakbaar in sy oordeel. Sy woorde is hard en koud en sy lesse is blote kopkennis. Die oordeel wat dit bring lei tot die dood en daar is geen hoop op ewige lewe nie.

Dit verander bloot die oppervlak.


Maar Jesus het gekom.


“The Law says do!

Grace says done!”


Mag die Een wat volle beheer het van my hart, my hardkoppige najaag van ‘n wettiese bestaan – waar ek kan meet hoe ‘goed’ ek is – daagliks vir my uitwys en laat sien hoe nutteloos dit is.


Genade is genoeg.

Alles anders behoort bloot die nageslag van dankbaarheid te wees.



Jou temalied vir die week: Pride of a father


bottom of page