“It is good to wait patiently
for the Lord to save us.
When we are young,
it is good to struggle hard
and to sit silently alone,
if this is what the Lord intends.”
Lamentations 3:26 CEV
Wanneer ek nou terugkyk na 2020, sien ek myself spartelend die maande verby watertrap. Oral op my kalender en teen my boekrak pryk selfgeskribbelde notas op printer papier:
“You make me brave.”
“God is working this out.”
Steeds het die benoudheid gedreig om my met tye te versmoor.
Maar op 24 Julie 2020 sweef hierdie woorde by my hart se deur in:
MY BUSINESS PSALM
I look up at my calendar –
where will my sales come from?
My business’ saving grace is
from the Lord
who created all that I can see
all that I cannot see
Who created the virus
and the vaccine
He will comfort me in days that
have gone dark
My very heart He will hold in His hands
When I look at yesterday, He was there
When I look to tomorrow,
He is already waiting
I’m protected
My comfort is not in my business,
but in my Protector
My Protector never sleeps nor slumbers,
so that my rest may be sweet.
Amen
Die plakkaatjie kom by my op van: “Doen wat jy doen, en die Here sal doen wat Hy doen.”
Terwyl ons geroep word om te werk en ons deel te doen in hierdie wêreld, was die idee nooit gewees om ons eerste roeping te verloën nie: “Gaan dan na al die nasies…”
My nasie bly langs my in 36 en 38 Montague Drive, Greenham, Thatcham, RG19 8XR, United Kingdom.
My nasie is Friend 000,1 tot Friend 3,414 op Facebook.
My nasie is nou heelwat minder op Whatsapp, maar hulle (julle) is elkeen ook deel van my wêreld.
Die Here is besig om ons besigheid te seën en te gebruik op maniere wat die beste draaiboekskrywers nie sou kon uitdink nie.
Want op ‘n manier het ek die ‘hard struggle’ laat gaan, en doen ek nou baie meer van die ‘sit silently alone’.
Mag 2021 vir ons elkeen gereeld ‘n stoel uittrek en sê: “Sit. Eet. Dink daaraan, en glo…”
Jou inspirasie vir die week: Strip it all away
Comments