Maxie HeppellMay 12, 20193 minOnverwags. Onverdiend.Onverwagte ontdekkings maak die lewe mos lekker! Toe ek hierdie week met Ester begin, het ‘n vooraf nota in my Contemporary English...
Maxie HeppellMay 5, 20193 minMy Vergeet-my-nooit-nie GodSo baie kan gebeur in ‘n relatiewe kort tydjie. Voor ‘n mens jou oë uitvee is dit waarna jy so lank uitgesien het, hier. Of dit wat jy...
Maxie HeppellApr 21, 20193 minDaai engel op die klipEk was van Dag 1 af mal oor my ring. My verloof-cum-trouring. Toe ek die eerste keer hierdie stukkie handewerk in so ‘n hoekwinkeltjie...
Maxie HeppellApr 14, 20193 minMy bid is op, Here“You pray differently for your food than you pray when there is no food.” Here, U sê ons kry nie, want ons bid nie. En as ons bid, kry...
Maxie HeppellApr 7, 20193 minMy Laslappie-eedOns is maar almal aanmekaargewerkte lappieskomberse. ‘n Bietjie blomme hier, ‘n bietjie strepe daar. ‘n Patroon begin vorm en wanneer jy...
Maxie HeppellMar 31, 20193 minGroei-reën Vandeesweek moes ek inderhaas terug Vrystaat toe. Laas toe ek daar was het ‘n ooi en haar lam al in die stofpad geloop en skop-skop...
Maxie HeppellMar 24, 20193 minLiewer vir die ligDie afgelope paar weke het ‘lig’ vir ons almal seker ‘n nuwe betekenis gekry. En saam met ons energieverskaffer se uitdagings, vir my ook...
Maxie HeppellMar 17, 20193 min'n River sonder walle“The waters of a river are more essential than the banks; but the river would do ill without these – it would soon be lost in diffusion.”...
Maxie HeppellMar 10, 20193 minWat sien hulle?“I’m an Englishman in New York”, sing Sting. ‘n Boerenooi in Brittanje, sou ek seker kon beaam. Op my uiterlike beskou, sou hulle seker...