Maxie HeppellAug 27, 20233 minGod praat Afrikaans (ook)"Dit is vandag ons Bybel se 90ste verjaardag in Afrikaans. Om dit te vier, deel ek graag weer met julle hierdie stukkie uit 2018..." - MH...
Maxie HeppellAug 20, 20232 minToe Job en ek nog kinders wasJon Clark is worship leader by ons kerk. Hy is ‘n wonderlik begaafde musikant en die passie waarmee hy elke melodie ‘n oomblik van...
Maxie HeppellAug 13, 20232 minPrentjies teen jou tuinhekkieVir enige kreatiewe mens glo ek daar is soms die knaende stemmetjie in jou agterkop van: “…maar is ek goed genoeg?” En ek dink nie...
Maxie HeppellAug 6, 20232 minDie grootheid van die GodheidMy skoonma is oorlede ‘n maand voordat ek en my man getroud is, so vir my was sy nog altyd net Tannie Triensie. Ek het nooit die voorreg...
Maxie HeppellJul 30, 20232 minSqueeziebottels en enkels“Let Your living water flow over my soul Let your Holy Spirit come and take control Of every situation that has troubled my mind All my...
Maxie HeppellJul 23, 20233 minWaar Dood nie durf gaan nieVandag sien ek vir die eerste keer die waarheid raak dat Jesus nooit daar was as iemand dood is nie. In elk geval, nie uit dit wat ons...
Maxie HeppellJul 16, 20232 minWil is nie my baas nieMy love affair met woorde begin al vroeg. En natuurlik, eerste met Mej. Afrikaans. Dit was immers sy wat eerste in my oor gefluister...
Maxie HeppellJul 9, 20232 minGaan om te geeOns seunskind is al 22, maar nes sy Tannie Maxie geniet hy die spitsvondigheid van ‘n goeie animasiefilm wat eintlik meer...
Maxie HeppellJul 2, 20232 minOnbeskaamd oudHulle sê jy weet jy word oud as jy jou trui aantrek en jou ma se handjies kom by die moue uit. Die afgelope jaar begin ek al hoe meer die...