top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Sep 29, 20192 min read
Jou grootste Fan
No man really knows God until he finds he can put his own special meaning in the term he uses for Him. Hierdie week het ek ‘n nuwe manier...
Maxie Heppell
Sep 23, 20193 min read
Sielsixpack
So twee weke gelede plaas ek hierdie gedagte van Brianna Wiest op Facebook: One day, the mountain that is in front of you will be so far...
Maxie Heppell
Sep 1, 20192 min read
Sandstop
Ja, ek weet dis Lentedag. Maar soms voel ‘n mens mos maar bietjie uitgewas – Lentedag of te not. Soos jou ma se rooi check afdrooglappie...
Maxie Heppell
Aug 25, 20192 min read
Ter wille van oorlewing
“Where were you when the earth burned?” they will ask, and we will explain to them about Brexit and Trump and Fake News and billionaires...
Maxie Heppell
Aug 18, 20192 min read
Pruimedantvingers
Dawidstraat 45 was al bly-huis wat ek geken het. Die vreemde strate en dorpe daarna was almal net naweekplekke. In daai lang pienk huis,...
Maxie Heppell
Jul 21, 20192 min read
Loop nog een keer
“Faith draws hope out of experience…” …lei een teoloog af uit die woorde van die dertiende Psalm hierdie week. Dit slenter sedertdien...
Maxie Heppell
Jul 14, 20192 min read
Daar is nog 'n opsie
“In a world that has run out of options, let us show them One more.” Hoeveel mense, wonder ek, sal ons eendag by die oneindig lange...
Maxie Heppell
Jul 7, 20192 min read
Nimmereindigende droom
Elke dag se ritme is ‘n tromslag. En tussen die bulderende frekwensies, in die stilte, kry mens soms nuwe insig. Vandag is vir my so ‘n...
Maxie Heppell
Jun 16, 20193 min read
Vandag is dalk Die Dag
Ek mag dalk nie met jou teologie saamstem nie, maar soms, net soms, laat val jy ‘n sinnetjie wat my tot diep in my fondament ruk, en ek...
Maxie Heppell
Jun 2, 20193 min read
Verstaan is overrated
Die afgelope week of so loop ek en oom Job ‘n pad. Dis dalk moeilik om te verstaan hoe iemand kan uitsien daarna om elke liewe dag ‘n...
Maxie Heppell
May 12, 20193 min read
Onverwags. Onverdiend.
Onverwagte ontdekkings maak die lewe mos lekker! Toe ek hierdie week met Ester begin, het ‘n vooraf nota in my Contemporary English...
Maxie Heppell
May 5, 20193 min read
My Vergeet-my-nooit-nie God
So baie kan gebeur in ‘n relatiewe kort tydjie. Voor ‘n mens jou oë uitvee is dit waarna jy so lank uitgesien het, hier. Of dit wat jy...
Maxie Heppell
Apr 14, 20193 min read
My bid is op, Here
“You pray differently for your food than you pray when there is no food.” Here, U sê ons kry nie, want ons bid nie. En as ons bid, kry...
Maxie Heppell
Mar 24, 20193 min read
Liewer vir die lig
Die afgelope paar weke het ‘lig’ vir ons almal seker ‘n nuwe betekenis gekry. En saam met ons energieverskaffer se uitdagings, vir my ook...
Maxie Heppell
Feb 3, 20193 min read
Sy sien makeer niks
Sien Hy regtig alles wat hier onder aangaan? Of dalk – liewe Vader, ek hoop nie so nie! Of miskien – dank die Here, Hy sien. “Niemand...
Maxie Heppell
Jan 27, 20193 min read
Ploegvore van belofte
Ek wonder soms hoekom die Here mens terugvat op ou paaie… daar waar jy jou spore gelos het lank terug. Dalk jou hart. Jou trane. Dalk...
Maxie Heppell
Jan 13, 20193 min read
Onthou om te onthou
“Wonderful are the combinations of circumstances by which, in providence, GOD works out His ends.” Ons is oppad. Ons 3’tjies se tassies...
Maxie Heppell
Jan 7, 20193 min read
Om te skoffel of nie
Dit is ‘n nuwe jaar. 365 geleenthede om oor te begin. 365 kanse om 2018 finaal af te sluit. Koning Hiskia was nie perfek nie, maar hy...
Maxie Heppell
Dec 23, 20183 min read
Wintertyd
Vanoggend lees ek: Never cut a tree down in the wintertime. En dan gaan die skrywer aan om te vertel hoedat mens nie groot besluite moet...
Maxie Heppell
Nov 18, 20182 min read
Syne en myne
Ek het tyd met die Here nodig. Ek het nodig om Sy stem te hoor wanneer die geskree van die wêreld my moeg maak. Ek het nodig om die...
bottom of page