top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Nov 4, 20183 min read
Jy is vandag my hero
Die liggaam is darem ‘n wonderlike ding! So ‘n paar weke gelede kom ek egter dat ek selfs nog meer koulik (Betekenis: iemand wat ‘n...
Maxie Heppell
Oct 29, 20182 min read
Genade is geduldig
Vanoggend moes ek twee verkeersboetes gaan betaal (ek weet, ek weet) en ek sien die meisie agter die Money Kiosk toonbank gee my daai kyk....
Maxie Heppell
Oct 8, 20183 min read
Die prys van nederigheid
Ek en hubby sit Vrydagoggend en tee drink in ‘n hospitaalkafeteria en gesels oor die dinge wat ons leer langs die pad. Soos wat ‘n mens...
Maxie Heppell
Oct 1, 20183 min read
Erfgoed
Wat is dit wat ons vir ons kinders los? En as ons nie kinders het nie? Vrywaar dit ons van die verantwoordelikheid om enigsins ‘n...
Maxie Heppell
Sep 23, 20183 min read
'n Brug is nie vir bly nie
Van Staden’s brug is ‘n legende hier in ons omgewing, maar nou nie so seer vir alles wat goed en mooi en reg is in ons wêreld vandag nie....
Maxie Heppell
Sep 10, 20183 min read
Hoor jy die magtige dreuning?
Gister kuier Yvette en Casper uit Botswana bietjie by ons en Casper vertel weer van ‘n tyd toe hulle die drie velletjies vir die Here...
Maxie Heppell
Sep 2, 20183 min read
Hoop kweek hoop
“Our children will hear how corrupt the government is, how damaged the earth is, and how hateful people can be. Those harsh truths cannot...
Maxie Heppell
Aug 26, 20184 min read
Straatlig serenade
Onse eie dorpie se koorjuffie met die pragtige blonde lokke en kenmerkende rooi lippe kom vertel ons van The Ladies Lighthouse. Sy begin...
Maxie Heppell
Aug 19, 20183 min read
Tweespel
Méri en Rupert se twee poplappe is op 30 Julie gebore. Die van ons wat hulle al lank ken, weet dat dit beslis twee wonderwerkies was wat...
Maxie Heppell
Aug 12, 20183 min read
Oorgelewer
Op 2 Augustus verskyn hierdie Whatsapp graffiti seker 20 keer op my foon: A - Ask U - Until G - God U - Unveils S - Something T -...
Maxie Heppell
Jul 23, 20183 min read
Before & After
Ons almal het ‘n Before & After storie oor jou huis of jou gemorslaai (jy hét een, jy weet jy het een) of jou studeertafel of jou garage....
Maxie Heppell
Jul 2, 20183 min read
Knock-knock
Ek sit op die rand van ons bed nou-die-oggend, en my oog vang ‘n beweging agter die glasdeur wat op die tuin uitloop. En hierdie vers...
Maxie Heppell
Jun 18, 20183 min read
Tog net minder drama
“This time,” Samson answered, “I have a good reason for really hurting some Philistines.” Rigters 15:3 CEV Ek weet nie hoekom hierdie...
Maxie Heppell
Jun 10, 20184 min read
Bly jy of gly jy?
Skielik kom ‘n mens by ‘n draaipunt in jou lewe en jy moet God se wil, God se rigting, kies. Bly jy? Of gly jy? Hoe doen jy dit? Hoe weet...
Maxie Heppell
Jun 3, 20183 min read
Die dinge waaroor ons saam kan huil
Maak nie saak wat ons van mekaar skei nie – die dinge waaroor ons saam kan huil, bind ons harte saam. En gister het ek lank en lelik...
Maxie Heppell
May 27, 20184 min read
Soms is praat genoeg
Dit was maar nog vroeg in my man se hofmakery toe ons twee by Didi in die Kaap gaan kuier. Met een van ons daguitstappies beland ons toe...
Maxie Heppell
Apr 30, 20184 min read
Genade ontploffing
‘Deadlines’ het mos ‘n manier om jou óf ‘n energie-inspuiting te gee óf jou lam te laat. (Vir myself is dit soms ‘n huwelik van die...
Maxie Heppell
Mar 31, 20185 min read
Me Too
In 2006 begin Tarana Burke die ME TOO beweging om diegene wat deur seksuele geweld geraak is, ‘n stem te gee. Die idee van ‘empowerment...
Maxie Heppell
Mar 4, 20184 min read
Di benoutigheid van hiri wêreld
My liewe Daleen-vriendin stuur sommer netnoumaar hierdie vir my aan: “Di Jirre is my se Oppasser. Hy knyp my lekke styf vas onner Sy se...
Maxie Heppell
Feb 19, 20183 min read
#SONA2018
Dis nie Hugh Masakela nie, maar Matthew West. Tog is die sentiment dieselfde: “I woke up this morning Saw a world full of trouble now,...
bottom of page