top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Sep 15, 20192 min read
Is daar plek by jou vir My?
“If you do what you’ve always done, you’ll get what you’ve always gotten.” Vanoggend by Newbury Baptist Church lees ons uit Lukas 5....
Maxie Heppell
Sep 8, 20192 min read
Hou op kyk
Hierdie lied het hierdie week net so ‘n haarbreedte van my sielslyn gaan lê en my woorde gegee waar ek gedink het my woorde het...
Maxie Heppell
Jul 28, 20193 min read
'n Lewe van ekstra's
Ontelbare geslagte het al troos geput uit die woorde van Jeremia 29:11. Maar vanoggend word ek weer herinner aan die konteks daarvan en...
Maxie Heppell
Jun 30, 20193 min read
Kyk
'When you talk, you are only repeating what you already know. But if you listen, you may learn something new.' Onse Katie is agt jaar oud...
Maxie Heppell
Jun 23, 20191 min read
Soeker
“The dwelling of God within us is a continuous proof that He lives, that He works, that He loves. We know what God is now by what God is...
Maxie Heppell
May 19, 20193 min read
Die dowwe spieël
Die selfsugtigheid van kinders. Enige ma sal boeke daaroor kan skryf! As jong, onervare, naweek-mamma het my eie geduld soms aan baie...
Maxie Heppell
May 5, 20193 min read
My Vergeet-my-nooit-nie God
So baie kan gebeur in ‘n relatiewe kort tydjie. Voor ‘n mens jou oë uitvee is dit waarna jy so lank uitgesien het, hier. Of dit wat jy...
Maxie Heppell
Apr 21, 20193 min read
Daai engel op die klip
Ek was van Dag 1 af mal oor my ring. My verloof-cum-trouring. Toe ek die eerste keer hierdie stukkie handewerk in so ‘n hoekwinkeltjie...
Maxie Heppell
Apr 14, 20193 min read
My bid is op, Here
“You pray differently for your food than you pray when there is no food.” Here, U sê ons kry nie, want ons bid nie. En as ons bid, kry...
Maxie Heppell
Mar 31, 20193 min read
Groei-reën
Vandeesweek moes ek inderhaas terug Vrystaat toe. Laas toe ek daar was het ‘n ooi en haar lam al in die stofpad geloop en skop-skop...
Maxie Heppell
Mar 17, 20193 min read
'n River sonder walle
“The waters of a river are more essential than the banks; but the river would do ill without these – it would soon be lost in diffusion.”...
Maxie Heppell
Mar 3, 20193 min read
Vrees, waar's jou angel?
Middernagtelike oproepe. Jou kind se stem van ‘n vreemde nommer af. Jou ouers se foon wat lui en lui en lui en niemand antwoord nie....
Maxie Heppell
Feb 24, 20193 min read
Reisiger, ek's lief vir jou
Met ons Groot Trek oor bietjie meer as 7 weke, is huis-soek nogal hoog op my agenda. En met baie spesifieke riglyne om manlief en Katie...
Maxie Heppell
Feb 10, 20193 min read
Die Meester van balans
Vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd het ek hierdie week by Port Elizabeth se waterkant verbygery. Nie daar waar hulle die...
Maxie Heppell
Dec 30, 20183 min read
Die Skrywer, Die Storie en die stukkende horlosie
Hulle sê jy moenie agter jou loop kyk nie. Maar ek kan dit nie help nie. Ek wil terugkyk in hierdie jaar in en al die mooi goete raaksien...
Maxie Heppell
Dec 16, 20183 min read
Wanneer God sê: "Gaan."
Elke week as ek met hierdie blog van my begin, tik ek die datum en dan eers heelwat later – wanneer ek weet wat ek wil sê – kom die titel...
Maxie Heppell
Dec 10, 20183 min read
Laat ek gaan met leë hande
“If you bring anything, you cannot grasp the Cross.” Alexander MacLaren Eers wanneer jy besef jy het niks om tafel toe te bring nie, word...
Maxie Heppell
Sep 16, 20183 min read
Vlieërs en vislynkoeke
Op Trompsburg het die wind nooit regtig sterk genoeg gewaai vir ons dorpskinders om kampioen vlieër-vlieëniers te word nie. Maar so ‘n...
Maxie Heppell
Jul 29, 20183 min read
Pleks Eva maar eerder honger gebly het
Eva was nie honger nie. Sy was bang sy mis uit. “ You are the captain of your own destiny…” Dit sit vandag net nie mooi reg in my...
Maxie Heppell
Jul 16, 20183 min read
Wil ek regtig hê wat ek wil hê?
Wil ek regtig hê die Here moet my gee wat ek wil hê, al is dit nie Sy plan vir my lewe nie? My eerste instink is: Ja. Nes ‘n stout kind....
bottom of page