Maxie HeppellOct 22, 20232 minSelfs ons struggles word versigtig afgemeetTien jaar terug op hierdie dag, was dit ‘n gewone Dinsdag vir baie. ‘n Sonnige Oktobermiddag in Bloemfontein. Heel moontlik die tipe van...
Maxie HeppellOct 15, 20231 minKleintjies welkomEk het COVID. Twee dae in, misgis ek my vroegoggend met hoeveel trappe oor is en nou is daaaai selfde voet alweer opgepof en blou. Ek het...
Maxie HeppellOct 8, 20232 minPyn verander ons plekToe Makazola Mapimpi daardie dag van die veld af is in die wedstryd teen Tonga, het ons nie die omvang van sy pyn besef nie. Op die oog...
Maxie HeppellOct 1, 20233 minDie jaar toe Genade kom intrek hetOnthou om my te onthou, sing Tannie Laurika. Daar is so baie wat ‘n mens wil onthou, maar vergeet is so maklik. Die kinders se kostelike...
Maxie HeppellSep 24, 20232 minHa kos reqha הכּוס רֵיקָהDie krabbels hierbo was aan die begin van Maart nog net vir my krabbels gewees. Wat van regs na links gelees moet word. (*Sien die...
Maxie HeppellSep 17, 20232 minDrukveranderingSeker een van díé aardigste goed is daai gevoel wat jy kry wanneer jy by ‘n vertrek instap en die atmosfeer is so dik dat jy dit met ‘n...
Maxie HeppellSep 10, 20232 minGeloof soos gloukoomMy man herinner my hierdie week weer daaraan dat hy nie blind is nie, maar net geklassifiseer is as “ernstig gesiggestremd”. Hy’s net ‘n...
Maxie HeppellSep 3, 20232 minEk het gewag...Onse Matthew-dominee is terug van sy sabbatsreis en kom deel vanoggend ‘n stukkie en ‘n klompie prentjies daarvan met ons. Een van sy...