top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Oct 27, 20192 min read
Daai pampoen skyn liefde
Dit was ‘n op-en-af week hierdie. In my gees voel ek opgetel, maar terselfdertyd ook verslae oor mense in my nabyheid se groot seer. ‘n...
Maxie Heppell
Aug 11, 20193 min read
Van ass na asset
‘n Donkie is ‘n wonderlike ding, sing oom Chris Blignaut van toentertyd af. Dis eers toe ek groter word en die woorde van die liedjie...
Maxie Heppell
Aug 4, 20192 min read
Vredevegter
Onse hoekwinkeltjie het ‘n klein poskantoor-toonbank daarbinne. Maar die vroutjie wat dit beman is seker maar onderbetaal en oorwerk,...
Maxie Heppell
Jun 9, 20193 min read
Luister
Dit vat soms net een sinnetjie om ‘n mens se wêreld te laat kantel. HIerdie week was dit my beurt. Met my voete stewig geplant op hierdie...
Maxie Heppell
May 26, 20193 min read
Piet Snot
Vandag is ek vir die eerste keer na ons plaaslike kerk toe. Manlief voel nog goor na sy operasie en ek wou nie alleen die langpad SA...
Maxie Heppell
Apr 7, 20193 min read
My Laslappie-eed
Ons is maar almal aanmekaargewerkte lappieskomberse. ‘n Bietjie blomme hier, ‘n bietjie strepe daar. ‘n Patroon begin vorm en wanneer jy...
Maxie Heppell
Mar 10, 20193 min read
Wat sien hulle?
“I’m an Englishman in New York”, sing Sting. ‘n Boerenooi in Brittanje, sou ek seker kon beaam. Op my uiterlike beskou, sou hulle seker...
Maxie Heppell
Feb 17, 20193 min read
Wie se kind is jy?
“Satan knows your name, but calls you by your sin. God knows your sin, but calls you by your name.” Name was nog altyd vir God belangrik....
Maxie Heppell
Jan 21, 20193 min read
Liefhê tot die bloed loop
Gister gaan bring ek die Boodskap in die Vallei en oppad luister ek na Tannie Joyce… “Loving people is the highest form of spiritual...
Maxie Heppell
Dec 2, 20183 min read
'Sulking' stook sonde
In Engels noem hulle die gedeelte in Mattheus 5 Jesus se agt ‘beatitudes’, aan ons beter bekend as Die Bergrede. Hierdie Engelse...
Maxie Heppell
Nov 25, 20183 min read
Liefde se tyd loop uit
’n Winkel is ’n magneet, ek kom baie kort. Hy laat my met ’n oop mond die specials begeer, hy dompel my in skuld, sonder om my dors te...
Maxie Heppell
Nov 11, 20183 min read
Laastes
Hulle sê dat wanneer jy eers kinders het, jy gewoond moet raak daaraan dat jou hart buite jou lyf rondloop. As jou kinders vier bene en...
Maxie Heppell
Oct 21, 20183 min read
My beurt om te onthaal
Vanoggend kuier ons in Elandsrivier Vallei se kerkie en ons sing: U liefde is so suiwer soos die oggendson se rooi So sagkens soos die...
Maxie Heppell
Oct 15, 20183 min read
Twaalf keer die liefde
Toe Jaco my hierdie week vertel wat die Here alles moes doen om finaal sy aandag te trek en hom ‘n one-eighty te laat maak, toe besef ek:...
Maxie Heppell
Aug 7, 20182 min read
Hulle kruis is nie my kruis nie
Wanneer die mense wat ons liefhet seer het, kan ons harte so maklik verbrokkel. Ek dink dat dit die méés magtelose gevoel moet wees...
Maxie Heppell
Jul 9, 20183 min read
God se X-straal oë
“…God who…calleth those things which be not as though they were.” Romeine 4:17 KJV “…God who…calls into being that which does not exist.”...
Maxie Heppell
Jun 3, 20183 min read
Die dinge waaroor ons saam kan huil
Maak nie saak wat ons van mekaar skei nie – die dinge waaroor ons saam kan huil, bind ons harte saam. En gister het ek lank en lelik...
Maxie Heppell
May 20, 20183 min read
En daar was vrede in daardie land
Vir iemand wat by die see bly, is ek seker in die minderheid as sê dat ek mal is oor ‘n bewolkte, toegetrekte dag wanneer die son nie...
Maxie Heppell
May 12, 20183 min read
Wie verdien my genade?
Nes die koningshuis in Brittanje hulle kenmerkende stywe-polsie, palm-in-die-wind-waaigroet van kleins af oefen, het onse ou volkie nou...
Maxie Heppell
May 7, 20183 min read
God praat Afrikaans
God praat afrikaans, brother, God praat afrikaans ek kan my case even verder vat net dat Hy my gebed verstaan as ek verder braak as ek...
bottom of page