top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Jun 12, 20222 min read
Vir altyd is vir altyd
Openbaring is scary. Nie (net) omdat die beelde soos iets uit ‘n Hollywood-bangmaker se diepste verbeelding mag voorkom nie, maar ook...
Maxie Heppell
May 22, 20222 min read
Die mense wat dáár verbyloop
“Where sin had been, there He went. Where sin was, there He came. What sin had done, that He strove to remedy. The suffering made for Him...
Maxie Heppell
May 8, 20222 min read
Versigtig. Opreg.
“Onthou: Ek stuur julle soos skape tussen wolwe in. Wees dus versigtig soos slange en opreg soos duiwe.” Mattheus 10:16 1983-vertaling...
Maxie Heppell
Apr 17, 20222 min read
Hoeveel weeg die laaste strooi?
Deur die wakkerword newels vroeg op Goeie Vrydag sien ek ‘n baie duidelike beeld, al is my oë nog toe. Links onder in die prentjie…...
Maxie Heppell
Apr 10, 20222 min read
Weglaatbaar klein
If God gives you tomorrow, He will also give you what tomorrow requires [needs] [necessitates] [demands] “Give your entire attention to...
Maxie Heppell
Apr 3, 20223 min read
Stofpad na Afrika
Ek staan steeds verstom oor die goed wat ‘n mens gratis in hierdie land kan kry. Van gratis melkies by die stasie om ‘n nuwe geur bekend...
Maxie Heppell
Mar 27, 20222 min read
Kyk
“My mom taught us never to look away from people’s pain. The lesson was simple: Don’t look away. Don’t look down. Don’t pretend not to...
Maxie Heppell
Mar 20, 20222 min read
Weerstaan. Staan weer.
Daar is min dinge wat so uniek teleurstellend is as om met die toeklap van die deur ‘n punt op ‘n gesprek te wil sit, en dan uit te vind...
Maxie Heppell
Mar 13, 20222 min read
Nog 'n kans
My ma kry maande lank chemo by die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein in 2013. Die eerste dag sou sy gaan om haar bloede te laat toets...
Maxie Heppell
Mar 6, 20222 min read
Selfs al hoor ek nie
Ek lees in die week ‘n oulike plakkaat vir enkellopende dames oor waarvoor om te soek in ‘n goeie man. Daar was verskeie dinge wat my...
Maxie Heppell
Feb 27, 20221 min read
Straatgebed
“War isn’t hell. War is war and Hell is hell, and of the two, war is a lot worse.” “How do you figure that, my son?” “Easy, Father. Tell...
Maxie Heppell
Feb 13, 20222 min read
My Storie, Sy Storie
Baie vroeg een oggend lees ek ‘n stuk oor Maleagi 2 en daar word verwys na Psalm 25:1. Ek blaai soontoe, maar dit wil net nie vir my...
Maxie Heppell
Jan 16, 20222 min read
Dit is goed
Een van my vroegste herinneringe van ‘n sandsiwwery kom nog van Davidstraat se dae af. Ek sien nog so helder soos gister hoe my boetie...
Maxie Heppell
Jan 2, 20222 min read
Die heel belangrikste bouprojek
Dit is nie vir almal ‘n ding nie. Maar vir baie mense is die begin van ‘n nuwe jaar die geleentheid om verwysingsraamwerke en oortuigings...
Maxie Heppell
Dec 26, 20212 min read
Na die storm
“I came that they may have life, and have it in abundance [to the full, till it overflows]. John 10:10 AMP In Kersfees se week loop my...
Maxie Heppell
Dec 12, 20212 min read
My goed en Sy goed
Sommige dae word jy wakker en sommer nog so tussen die newels deur prewel jy al: “Here, help…” Ander dae weer voel jy goed genoeg gerat...
Maxie Heppell
Dec 4, 20211 min read
Is jy okay?
Vandag was nog ‘n langafstandbegrafnisdag. Daar was te veel van hulle hierdie jaar. Is jy okay? [Antwoord] Is jy okay? Die hefboom wat...
Maxie Heppell
Nov 21, 20212 min read
Hier, daar en oral
Op Jeffreys het my man hierdie nare somergewoonte gehad om die hele huis 05h00 in die oggend wakker te maak sodat ons kan gaan boot ry. ...
Maxie Heppell
Oct 31, 20212 min read
Uitgespoeg
Vannag draai ons alweer die horlosies ‘n uur terug. Die son kom van môre af dan weer bietjie vroeër op, maar loop kruip ook weer heelwat...
Maxie Heppell
Oct 17, 20214 min read
Stemme en stilte
VRYWARING: Hierdie word nie geskryf om raakgesien te word nie. Hopelik sal diegene wat my ken weet dat my motief suiwer is. Ons deel die...
bottom of page