top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Dec 11, 20222 min read
Gestuur. Gehaal.
Ek onthou hoe baie klein ek nog was toe ek op my driewiel weggery het van die huis af na Sienta Bekker toe, ‘n hele 2 huise weg, menende...
Maxie Heppell
Dec 4, 20222 min read
Wanneer een keer nie genoeg is nie
Die ander eks-patte sal saam kan getuig hoe lekker ‘n pakkie van die huis af kan wees. Dit is nou nie of ‘n mens glad nie Ouma-beskuit...
Maxie Heppell
Oct 16, 20222 min read
Hartkoppeling
Daar is sekerlik erger maniere om uit jou Sondagmiddagslapie wakker gemaak te word as deur ‘n klomp kinders wat bal speel in die park...
Maxie Heppell
Oct 9, 20222 min read
Die waarde van 'n siel
“In the UK, a man kills himself every two hours…” Heart FM, 6 Oktober 2022 Gister kuier ek saam met ‘n klompie vroue van die SA Gemeente...
Maxie Heppell
Sep 25, 20222 min read
Seisoensbeplanning
Saterdagoggend skyn die herfsonnetjie net te lekker om in die huis te bly. Ons parkeer by Newbury Baptist Church en stap al met Cheap...
Maxie Heppell
Sep 18, 20222 min read
Sodat ek kan sien wat Hy sien
‘n Splinternuwe Suid-Afrikaner hier op ons eiland nooi my hierdie week vir koffie. Ons gesels oor die kinders en ons land (oud en nuut)...
Maxie Heppell
Sep 11, 20222 min read
Ons het vandag
Hartseer is ‘n groot hegpleister. Dit het die afgelope week se gebeure op ons eilandjie nou maar net weer gewys. Politieke partye en...
Maxie Heppell
Aug 28, 20222 min read
Stokblind
Gisteraand 19h00 vind ek myself in A&E (Ongevalle) met ‘n baie rare voorkoms van Weet-Nie-Waar-My-Kontaklens-Is-Nie. Dat ek hom die...
Maxie Heppell
Aug 7, 20222 min read
Oor(ge)gee
“…cast your burdens onto Jesus, for He cares for you…” Technikon Studentekerk, Bloemfontein, 1995 Dit was die eerste keer dat ek hierdie...
Maxie Heppell
Jul 10, 20222 min read
Boelies vir brêkvis
Konteks is alles. Wanneer die boelie jou laat weet hy weet waar jy bly, trek jou maag op ‘n knop. Wanneer die Here jou laat weet Hy weet...
Maxie Heppell
Jun 26, 20223 min read
My goed is my goed
Stelltjie se woorde daardie. Gewoonlik geuiter wanneer haar brei-skêr skielik voete gekry het. Deesdae gebruik ek en my man dit...
Maxie Heppell
May 2, 20223 min read
Grondeisers
“Let every man, wherein he is called, therein abide with God.” “Brothers, let each one remain with God in that condition in which he was...
Maxie Heppell
Apr 24, 20222 min read
Dieper
Dit was net na 8am een oggend hierdie week toe ek myself êrens op die A5 noorde toe bevind, my eerste stop vir die dag reeds gemaak. Oral...
Maxie Heppell
Feb 6, 20223 min read
Just trust the system
“Israel, I, the Lord, have loved you. And yet you ask in what way have I loved you…” Maleagi 1:2 CEV Heeltemal uit karakter sien my...
Maxie Heppell
Jan 30, 20222 min read
Fokus, meisie!
“Have not I commanded thee? Be strong and of a good courage; be not afraid, neither be thou dismayed: for the LORD thy God is with thee...
Maxie Heppell
Jan 23, 20222 min read
Beloftes vir klippe
Ek reis gereeld. Alleen. Op ver paaie. So tyd vir leer en reflekteer is daar baie. Op een van die potgooie wat so my tyd met my deel,...
Maxie Heppell
Sep 19, 20213 min read
Die God van my
“The Lord said: ‘It isn’t too late… …Don’t rip your clothes to show your sorrow. Instead, turn back to me with broken hearts.’ “ Joel...
Maxie Heppell
Aug 29, 20212 min read
Genade is genoeg
“After spending months studying Galatians, I am humbled and challenged. Humbled, because I don’t think God is too impressed with our...
Maxie Heppell
Jul 25, 20215 min read
Lesse uit 'n rooi UK-gazebo
Hoe moeilik kan dit nou wees? Ek hét mos al ‘n gazebo opgeslaan? Maar nie ‘n UK-gazebo nie… Dit kom hier aan in twee bokse en ek kan voel...
Maxie Heppell
Jul 11, 20213 min read
Bid vir mekaar
“Let Barty beat her. She shouldn’t beat herself.” John McEnroe Dames Finaal – Wimbledon 2021 Om die een of ander rede het hierdie woorde...
bottom of page