top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Jun 27, 20212 min read
Toets My
“Toets my, Here,” kom die woorde vol brawade en met ‘n tikkie uitdaging oor Dawid se lippe. “Ek het op die Here vertrou sonder om te...
Maxie Heppell
Jun 13, 20213 min read
Ek wil sien!
Ons troudag was inderdaad ‘n heuglike gebeurtenis! Behalwe dat dit op ‘n Vrydag was en al die gaste ‘n bonus-langnaweek kon vier, was ons...
Maxie Heppell
May 30, 20213 min read
Hoe lank is té lank?
Ons het al ‘n paar interessante ontdekkings gemaak hier in Engeland wat ons dalk nooit andersins sou raakloop nie. In Suid-Afrika was ‘n...
Maxie Heppell
May 23, 20212 min read
Verskilmakers
My nooiensvan was Vermeulen en in my klas by Hoërskool Trompsburg was daar nét een wat ná my in die mondelingry was: Sharon Wilmot. Ek...
Maxie Heppell
May 9, 20212 min read
Net Een
“Am I willing to believe God because He said it? Or because I see signs to confirm it?” Vanoggend toe ek in my Stilhoekie instap, vang...
Maxie Heppell
Apr 11, 20212 min read
Don't leave the gym early
Wat doen ‘n mens wanneer daar niks is wat jy kan doen nie? Gepleit… gedoen. Geweenklaag… gedoen. Gekners van tande… gedoen. Die siekte is...
Maxie Heppell
Feb 28, 20212 min read
Padlangs
Ek weet nie of ons altyd weet hoe kosbaar stilte is nie. Vir jonger mense wat nie ‘n oomblik sonder Tik-Tok of Instagram of Spotify kan...
Maxie Heppell
Jan 10, 20212 min read
Stil Alleen Saam
“It is good to wait patiently for the Lord to save us. When we are young, it is good to struggle hard and to sit silently alone, if this...
Maxie Heppell
Nov 8, 20202 min read
En noudat ek weet...?
“God’s not going to keep a secret from you when you want to do the right thing.” Enige leek, soos ek, wat die Amerikaanse verkiesing...
Maxie Heppell
Oct 25, 20202 min read
Pronk, Ertjie!
Ons is van vandag af weer amptelik op Daylight Savings Time. Dit beteken die horlosies is nou twee ure agter ons Tuisland s’n en die...
Maxie Heppell
Sep 13, 20202 min read
Die pakkie in die pad
My man het so ‘n paar weke terug vir my vertel hoe hy altyd die Vaderhart van God ervaar. Veronderstel jy en jou kleuter loop op die...
Maxie Heppell
Aug 30, 20203 min read
Skarrel, skarrel...
Ons het ‘n oulike tv hier in die UK gekoop met ‘n heel kletserige Engelse-antie stem. Dit help my man so baie met dit wat sy bietjie sig...
Maxie Heppell
Jul 26, 20202 min read
Dan gebeur daar iets
Om by die TESCO (die Engelse weergawe van Pick&Pay) naaste aan ons uit te kom, neem net 5 minute in die kar. Drie regse en ‘n links en...
Maxie Heppell
Jul 19, 20203 min read
Dit gaan nie net oor 'wag' nie
“God doesn’t miss a single opportunity to teach us to trust Him.”* Ek raak soms senuagtig dat my woorde vashaak op dieselfde...
Maxie Heppell
Jul 12, 20203 min read
"Vervang, asseblief."
“Jy moet glo dat die Here jou sal help, jy moet sterk wees, jy moet dapper wees, jy moet glo dat die Here jou sal help.” Psalm 27:14 ABA...
Maxie Heppell
May 3, 20203 min read
Whatever
Een van die belangrikste lesse wat ek as jong getroude geleer het, is dat man en vrou saam die Here moet kan dien in ‘n plek waar hulle...
Maxie Heppell
Jan 19, 20202 min read
Waar ‘n wíl is…
Ek dink nie ek is alleen as ek sê dat die twyfelduiwel soms sy krapperige baard tot binne-in my oor kom druk met met uitlatings soos:...
Maxie Heppell
Dec 8, 20192 min read
Daai awkward phase
Evangelis Reinhardd Bonke is hierdie week oorlede. Deur die jare het ‘n klomp van sy sê-goed hulle al kom tuismaak in my hart, maar...
Maxie Heppell
Oct 27, 20192 min read
Daai pampoen skyn liefde
Dit was ‘n op-en-af week hierdie. In my gees voel ek opgetel, maar terselfdertyd ook verslae oor mense in my nabyheid se groot seer. ‘n...
Maxie Heppell
Oct 13, 20193 min read
Appelsaad
“If the attention of men is directed to us, to our example, our enterprise, our energy, our success, it should be our extreme anxiety...
bottom of page