top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Apr 9, 20232 min read
Hou vas!
Ons nuwe Matthew dominee haal vanoggend sy hart uit sy skuilplek en kom lê dit oop en bloot voor ons neer. Dit gaan oor sy dogter en...
Maxie Heppell
Mar 19, 20232 min read
Skud dit af
“Keep it simple; you are the equipment.” Jesus, Luke 9:2 The Message Soos wat mens ouer word, verdroog die belangrikheid van sekere goed...
Maxie Heppell
Feb 26, 20232 min read
Ek sien dit, Here!
“I’m not going to church today looking for God. I’m going to worship the God who came looking for me.” Rick Atchley Hierdie paar reëls...
Maxie Heppell
Feb 19, 20232 min read
Twee treë
Ons moes hierdie week ná donker reeds vir Katie veearts toe vat (sy is okay). Terwyl ons daar wag, sien ons die kersies brand op die...
Maxie Heppell
Feb 5, 20232 min read
Die roete uit 'n selfopgelegde hel
Begin van die week gun die Here my 3 dae in my eie persoonlike hel. Daar waar ‘n mens ver van die Here af voel, want jou Self het tussen...
Maxie Heppell
Jan 22, 20232 min read
Die tweede helfte
Grootword is eintlik vrek interessant. Dalk nou nie soseer terwyl jy besig is om groot te word nie, maar as jou ouer self terugkyk en...
Maxie Heppell
Jan 15, 20232 min read
Belowe
Nog ‘n jaar, nog ‘n verjaardag. Dankbaar vir nog tyd. Terselfdertyd versigtig vir die uitdagings van elke nuwe dag. En as ons nou maar...
Maxie Heppell
Jan 8, 20232 min read
Daaglikse bonusse
“So don’t lose a minute in building on what you’ve been given, complementing your basic faith with good character, spiritual...
Maxie Heppell
Jan 1, 20232 min read
Hoop soos waatlemoene
Moeg ge-klappers-weghou-van-Katie-af-tot-vroeg-vanoggend, ry ons vandag langs die see en kontempleer 2022 soos die amper-half-eeuers wat...
Maxie Heppell
Dec 25, 20222 min read
Sal mense weet...?
My nuwe gunsteling Kersverhaal ontdek ek hierdie jaar in The Message vertaling: “The Word became flesh and blood, and moved into the...
Maxie Heppell
Dec 18, 20222 min read
Kom dans, Klaradyn
Sy is ‘n Amerikaanse meisie, maar Alecia Beth Moor – Pink, soos ons haar ken – se musiek is legendaries hier op die Eiland. Soveel so...
Maxie Heppell
Nov 20, 20222 min read
Groeipyne(2)
‘n Mamma uit Amerika skryf dat haar tienerseun graag die proewe vir die skool se basketbal én bofbal wou bywoon. Sy ooreenkoms met haar...
Maxie Heppell
Nov 13, 20222 min read
Wanneer 'n Springbok breek
Liewe Pieter-Steph Ek kon nie verder kyk gisteraand nie. Jou trane het my gebreek. Want ek verstaan. Die magtelose gevoel as jy nie...
Maxie Heppell
Oct 30, 20222 min read
Wat noem hulle jou?
Ons het gister ‘n draai by ‘n nuwe Suid-Afrikaanse winkel gemaak nie te ver van ons af nie. En waar sal mens ander Suid-Afrikaners...
Maxie Heppell
Sep 25, 20222 min read
Seisoensbeplanning
Saterdagoggend skyn die herfsonnetjie net te lekker om in die huis te bly. Ons parkeer by Newbury Baptist Church en stap al met Cheap...
Maxie Heppell
Sep 4, 20222 min read
Groter word is goed
Van kleins af was ek ‘n pokkeltjie, maar gelukkig. Toe die geboelie in die jare daarna begin, sou die ronde appeltjie op my kassie by...
Maxie Heppell
Aug 21, 20222 min read
Padmaker se kind
Ons kon ure lank gesels oor… wat? Ek kan nie eers onthou nie. Dit was baie lank terug. Maar vandag onthou ek hoe ons patroontjies teken...
Maxie Heppell
Aug 14, 20222 min read
Alles is anders
Déjà vu (/ˌdeɪʒɑː ˈv(j)uː/ ( listen) DAY-zhah-VOO, -VEW, French: [deʒa vy] ( listen); "already seen") is a French loanword expressing...
Maxie Heppell
Jul 17, 20222 min read
Ek sal nie bang wees nie
Vrees kom in sulke vreemde vorme. En voordat jy nie geleer het om al sy kostuum- verwisselings te herken nie, mag hy jou dalk net flous....
Maxie Heppell
Jul 3, 20222 min read
Goed is goed genoeg
So ‘n paar weke gelede sit ons op die stoep en ou stories praat oor die sproeier wat so lekker spuit, toe eers my oor en toe my oog ‘n...
bottom of page