top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Oct 10, 20213 min read
Liefde in die skaduwee
“Surely your goodness and love will follow me all the days of my life, and I will dwell in the house of the LORD forever.” Psalms 23:6...
Maxie Heppell
Sep 26, 20212 min read
Vrede vir vriende
Ek was jonk, ongetroud en vol optimisme toe die meenthuis in Elarduspark, Pretoria, in die mark kom. Die dag toe ek die eiendomsagent...
Maxie Heppell
Sep 12, 20213 min read
Verbloemde verassings
Sommer net hier rondom ons woonbuurt is groot woude met uitgegroeide bome weerskante van die hoofpaaie waar jy soms helderoordag jou kar...
Maxie Heppell
Aug 29, 20212 min read
Genade is genoeg
“After spending months studying Galatians, I am humbled and challenged. Humbled, because I don’t think God is too impressed with our...
Maxie Heppell
Aug 15, 20213 min read
Méér as 'n tikkie vryheid
“True repentance is always accompanied by some measure of faith. It cherishes the hope of mercy.” Hier in die Engelse Land begin werksdae...
Maxie Heppell
Aug 8, 20213 min read
'n Lamsvelletjie teen die reën
Daar waar ek grootgeword het, was nie perde nie, net skaap en bees. En ek was ‘n dorpskind, nie ‘n plaaskind nie, so ek het ook maar nie...
Maxie Heppell
Aug 1, 20212 min read
My Goeie Genade
“You should dance with the skeletons in your closet. Learn their names, so you can ask them to leave. Have coffee with your demons. Ask...
Maxie Heppell
Jul 18, 20212 min read
Vol, voller, volste
Die land lê omgeploeg, droog en rooi. Links in die agtergrond ‘n ry plat Vrystaatse rante. Die dwarrel lyk of dit van nêrens af uit die...
Maxie Heppell
Jun 21, 20213 min read
As jy nie hou van jouself nie
Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie. Ek kan nie onthou wanneer laas ek dit gehoor het, of wie dit in my oor laat land het nie, maar dit...
Maxie Heppell
May 16, 20212 min read
Druktyd
Ons rukkie in die buiteland het my nou al ‘n paar unieke goed geleer. Ek weet nou dat jy nie veronderstel is om met ‘speed control’ te ry...
Maxie Heppell
May 2, 20212 min read
Promise Keeper
Ons tweede jaar in Engeland breek aan sonder groot fanfare, maar ons dankbaarheid lê diep. Gisteroggend vroeg vat ek vir Katie park toe...
Maxie Heppell
Apr 4, 20213 min read
As niks verander nie, verander niks nie
Watter verskil maak Opstandingsondag in my alledaagse lewe? Sjoe. Oom Charles Stanley draai nie doekies om vandag nie. Ek glo tog daar...
Maxie Heppell
Mar 28, 20212 min read
Die Here se dice val anders
…kom vertel ‘n ou werksvriendin se Facebook update. Vroeër in die week is ek herinner aan Dawid: “When the Philistine rose and came...
Maxie Heppell
Mar 21, 20213 min read
Krag vir môre
Woensdag is die week net mooi halfpad toe ek weer my voet vierkantig in my mond druk. Net wanneer ek dink ek het al my eendjies mooi in...
Maxie Heppell
Mar 7, 20213 min read
Wanneer dinge warm word
The Great Pottery Throwdown wys hier op televisie. Dit is ‘n kompetisie waarin pottebakkers teen mekaar te staan kom in verskillende...
Maxie Heppell
Feb 14, 20212 min read
My Maandag Mantra
“It’s true that I, the Lord God, have forced you out of your own country and made you live among foreign nations. But for now, I will be...
Maxie Heppell
Feb 7, 20212 min read
'n Nuwe stel reëls
“As julle nie wil hoor nie, moet julle voel,” laat Minister Johnson van hom hoor. Dalk nou nie in soveel woorde nie, maar die sentiment...
Maxie Heppell
Jan 31, 20212 min read
My storie en jou storie
“You don’t have to replicate something perfectly to be inspired by it.” Maxie Heppell Dis my eie nuwe mantra. Want ai, die waterverf...
Maxie Heppell
Jan 24, 20212 min read
Waar my huis is
Dis belastingseisoen in Engeland en vele kundiges moet help, want hierdie is ‘n ingewikkelde storie. SARS is ‘n vulletjie in vergelyking....
Maxie Heppell
Jan 10, 20212 min read
Stil Alleen Saam
“It is good to wait patiently for the Lord to save us. When we are young, it is good to struggle hard and to sit silently alone, if this...
bottom of page