top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Dec 27, 20202 min read
Relentlessly Roekeloos
“If the world is upside down and I am upside down, everything looks right side up.” Ed Young As twee-naweke-‘n-maand ouers was dit altyd...
Maxie Heppell
Dec 13, 20204 min read
Die Here se merrie
Ek praat nie graag oor my gesondheid nie. Aan die een kant wil ek nie hê mense moet bang raak om te vra hoe dit met my gaan nie. Aan die...
Maxie Heppell
Nov 29, 20202 min read
Is dit 'n brug daai?
My bestie het 40 geword hierdie week en pleks dat sy bederf word met alles wat mooi is, kry sy ‘n positiewe COVID-toets terug. En ek...
Maxie Heppell
Nov 22, 20202 min read
Leeg
Jare gelede het ek ook op ‘n splinternuwe kunswa geklim met skeppinge wat die greinkorrels van ‘n foto sou uitlig. Met derduisende...
Maxie Heppell
Nov 1, 20202 min read
Maak my blind, Here
Ek het lanklaas so magteloos gevoel as hierdie afgelope week. Deel van die hele trek-ekspidisie was dat ons garage in ‘n kantoor vir my...
Maxie Heppell
Oct 25, 20202 min read
Pronk, Ertjie!
Ons is van vandag af weer amptelik op Daylight Savings Time. Dit beteken die horlosies is nou twee ure agter ons Tuisland s’n en die...
Maxie Heppell
Oct 18, 20202 min read
Meesterverwer
Deur die nag lê ek wakker en dink aan ‘n kind aan ‘n paal. Ek verbeel my ek hoor sy pa se roepstem en dan… die verskriklike gedagte as...
Maxie Heppell
Oct 11, 20202 min read
Shhh.... luister
Change is coming. Die donkergroen massa tussen ons en die bure raak al hoe meer vol gate soos die een boom paprikarooi en die ander een...
Maxie Heppell
Oct 4, 20203 min read
Vir wanneer ek dof geword het
Dit het die eerste keer in Jeffreys gebeur en my ‘n hele stel glase gekos. Toe ons in Engeland kom, gebeur dit al hoe meer en ek kon nie...
Maxie Heppell
Sep 20, 20203 min read
Bossies kan nie
Daar is mos maar heelwat goedjies om aan gewoond te raak wanneer ‘n mens trou. Aan die begin is ‘n mens se oë so deurtrek van die liefde...
Maxie Heppell
Aug 23, 20202 min read
'n Vergadering van 1
Dit was in een van Bloemfontein se meer alternatiewe kuierplekke dat hierdie liedjie my een aand opgeval het. Eers baie lank daarna sou...
Maxie Heppell
Aug 16, 20203 min read
Jeremia se genade
Dat ‘n mens juis in ‘n tyd soos hierdie deur Jeremia moet werk, is nie vir my maklik nie. Gewoonlik staan ek vroeg-oggend op met 2 wetes...
Maxie Heppell
Aug 9, 20202 min read
‘n Hartverskeurende, sielsgenesende, ongelooflike, verskriklike, doodgewone lewe
“Die lewe is ongelooflik. En dan is dit weer verskriklik. En dan is dit weer ongelooflik. En tussen die ongelooflike en die verskriklike...
Maxie Heppell
Jul 5, 20201 min read
Genade werk in ene
Hoe lank nog? Ek wens ek het geweet. “Een dag. Hou vas vir net nog een dag.” “Wanneer ek aan my pyn en my hartseer dink, word ek bitter....
Maxie Heppell
Jun 28, 20202 min read
Maar Ék weet
Gewoonlik dra ek hierdie goed na aan my hart. Die geweld, onregverdige bedeling en die plaasaanvalle. Meeste van die tyd dra ek dit na...
Maxie Heppell
Jun 14, 20203 min read
Selfs al gee die mure in
Ons het in Suid-Afrika begin om The A-Word te kyk: ‘n Engelse reeks oor ‘n doodgewone familie met ‘n outistiese seuntjie en hulle...
Maxie Heppell
Jun 7, 20202 min read
Jesus is nie weg nie
“We cannot be more ready to tell our troubles to God than He is to hear them.” “There are times when we are so troubled that we cannot...
Maxie Heppell
May 31, 20203 min read
Stap-stap deur die lang gras
Om maar net elke dag in die voetpad te bly waarin die Here ons geplaas het, kan uitputtend wees. Na ‘n rukkie verloor mens so effens van...
Maxie Heppell
May 24, 20202 min read
Jy hoef nie ‘n plan te hê nie
“Our God has said: ‘Encourage my people! Give them comfort.’ ” Jesaja 40:1 CEV Soos wat ek hier skryf, het President Ramaphosa nog nie...
Maxie Heppell
May 17, 20203 min read
Die hemel is op stand-by
“Our streets are not empty; they are filled with the love and the care we have for each other.” Queen Elizabeth, 8 Mei 2020 Die Koningin...
bottom of page