top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Aug 22, 20213 min read
Die oog van die dirigent
Die Joodse geleerdes en Fariseërs was alweer aan die konkel… “Hulle sê toe vir Jesus: ‘Jy is mos die hele tyd besig om mense te vertel...
Maxie Heppell
Jul 11, 20213 min read
Bid vir mekaar
“Let Barty beat her. She shouldn’t beat herself.” John McEnroe Dames Finaal – Wimbledon 2021 Om die een of ander rede het hierdie woorde...
Maxie Heppell
Jul 4, 20212 min read
Wanneer stilbly nie van my gevra word nie
“Then Daniel… was appalled and speechless for a while [because he was deeply concerned about the destiny of the king], and his thoughts...
Maxie Heppell
Jun 6, 20212 min read
Gangstories
Hierdie gedeelte in Esegiël was vir my aanvanklik net so opwindend soos die geslagsregisters daar aan die begin van die Bybel. Maar nes...
Maxie Heppell
Mar 14, 20212 min read
Wanneer die waarheid ontplof
Goedhartigheid is iets wat nie maklik verbloem kan word nie. Goedhartige mense… skyn. Wanneer hulle glimlag, selfs van agter ‘n masker,...
Maxie Heppell
Feb 21, 20212 min read
Kransbeheer
“God would not forwarn with such variety of argument, if He did not deeply love.” Variety, indeed. Vir die eerste keer lees ek in die...
Maxie Heppell
Jan 17, 20212 min read
Nou is nie toe nie
“We should be more concerned with reaching the lost than pampering the saved.” David McGee Dit was vir my ‘n gemaklike plek, so tussen al...
Maxie Heppell
Dec 20, 20203 min read
Vrugte aan die Kersboom
Spreuke 18:12 sê nie verniet dat onnadenkende woorde soos messteke is nie. Die een ding wat egter nog erger aan my linkerkleintoontjie se...
Maxie Heppell
Dec 6, 20202 min read
Wie verdien my liefde?
“God doesn’t save us and hide us away until He takes us to heaven. He saves us and then drops us into the midst of difficult situations...
Maxie Heppell
Sep 27, 20203 min read
Aardbewings by Afrika
Vir ons wat nou hier in die Koningin se land bly, is daar seker geen groter voorreg as dat jy ‘n persoonlike uitnodiging na ‘n funksie by...
Maxie Heppell
Sep 6, 20202 min read
Die liefde, in twee dele
“The Christian knows that by sinning, he is not going against the law, he is going against Love.” Daar is nou soveel reëls hier by ons in...
Maxie Heppell
Aug 2, 20203 min read
Al wat jy moet doen is om te luister
Seer, fisiese lyfseer, is die soort seer waaroor mense nie baie praat nie. Op ‘n manier is dit waardiger om jou hart se seer te deel as...
Maxie Heppell
Jun 21, 20202 min read
Die kleur van seer
“A man’s larger influence depends on the character shown in the smaller sphere.” Henry Spencer-Jones “Vergroot my grondgebied, Here” vra...
Maxie Heppell
Apr 26, 20202 min read
Somergenade
Hierdie week vier ons ons eerste jaar in die Verenigde Koninkryk. Vanoggend toe ek vir Katie park toe vat, sien ek skielik raak hoe al...
Maxie Heppell
Feb 16, 20202 min read
Maak maar vol!
Die Here se genade vir ons is altyd so… vooruitskouend. So… strategies gereed. Reeds van die heel-heel begin af. Dit net vandag weer...
Maxie Heppell
Feb 9, 20202 min read
Wysheid se eerste asem
“The fear of the LORD is the beginning of wisdom…” Spreuke 9:10 NIV In hierdie wêreld is daar baie om voor bang te wees. In sekere dele...
Maxie Heppell
Jan 12, 20202 min read
Anti-blur
“It is well to dwell long and to dwell deliberately upon God’s dealings with us.” Gister het my karretjie met ‘n gehoeseproes en snotneus...
Maxie Heppell
Dec 22, 20193 min read
In Afrika doen ons dit anders
Vandag was die eerste Sondag in langer as ‘n jaar dat ons gesinnetjie saam in dieselfde kerkbankie kon sit. Nouwel nie waar ons dit...
Maxie Heppell
Dec 1, 20192 min read
Net een sou nie doen nie
Ek probeer vanaand ver terugdink, maar van Standard 6 af was ek in die noodhulpspan en as ek reg onthou was ons 5 in ‘n span: Een neem...
Maxie Heppell
Nov 17, 20192 min read
Groeipyne
Die omvang van die woorde van Psalm 55 waar Dawid so pertinent praat oor die Here wat sy gebede hoor, kom kry vir my eers volheid van...
bottom of page