top of page
Blog
Om te weet wanneer 'n nuwe blog-inskrywing geplaas word, registreer hier.
Search
Maxie Heppell
Nov 5, 20232 min read
Sjoe, Here, ek weet nie...
Vriende van ons was gelukkig genoeg om met die Wêreldbeker 2023 in Frankryk te wees, en so ewe ook by die wedstryd teen die Franse –...
Maxie Heppell
Oct 29, 20232 min read
Die hemel se kostannnies
“A witness for Christ has to be made, and I must help to make it; a work for Christ has to be done, and I must help to do it; the world...
Maxie Heppell
Oct 22, 20232 min read
Selfs ons struggles word versigtig afgemeet
Tien jaar terug op hierdie dag, was dit ‘n gewone Dinsdag vir baie. ‘n Sonnige Oktobermiddag in Bloemfontein. Heel moontlik die tipe van...
Maxie Heppell
Oct 15, 20231 min read
Kleintjies welkom
Ek het COVID. Twee dae in, misgis ek my vroegoggend met hoeveel trappe oor is en nou is daaaai selfde voet alweer opgepof en blou. Ek het...
Maxie Heppell
Oct 1, 20233 min read
Die jaar toe Genade kom intrek het
Onthou om my te onthou, sing Tannie Laurika. Daar is so baie wat ‘n mens wil onthou, maar vergeet is so maklik. Die kinders se kostelike...
Maxie Heppell
Sep 17, 20232 min read
Drukverandering
Seker een van díé aardigste goed is daai gevoel wat jy kry wanneer jy by ‘n vertrek instap en die atmosfeer is so dik dat jy dit met ‘n...
Maxie Heppell
Aug 13, 20232 min read
Prentjies teen jou tuinhekkie
Vir enige kreatiewe mens glo ek daar is soms die knaende stemmetjie in jou agterkop van: “…maar is ek goed genoeg?” En ek dink nie...
Maxie Heppell
Jul 30, 20232 min read
Squeeziebottels en enkels
“Let Your living water flow over my soul Let your Holy Spirit come and take control Of every situation that has troubled my mind All my...
Maxie Heppell
Jul 23, 20233 min read
Waar Dood nie durf gaan nie
Vandag sien ek vir die eerste keer die waarheid raak dat Jesus nooit daar was as iemand dood is nie. In elk geval, nie uit dit wat ons...
Maxie Heppell
Jul 2, 20232 min read
Onbeskaamd oud
Hulle sê jy weet jy word oud as jy jou trui aantrek en jou ma se handjies kom by die moue uit. Die afgelope jaar begin ek al hoe meer die...
Maxie Heppell
Jun 25, 20232 min read
Duidelik is ek nie Jesus nie
Ek het myself nog nooit uitgegee as ‘n waternimf nie. ‘n Swembroek is nie my maatjie nie en ek ry nie Supertube nie. Sonder om te erg te...
Maxie Heppell
Jun 18, 20233 min read
Skrapsels wonderwerke is steeds wonderwerke
Die ding met aanhoudende reën is dat ‘n mens naderhand die absolute wonder van die waterkringloop begin mis. Dink net: daar waar daar...
Maxie Heppell
Jun 11, 20232 min read
Bid beter
Jesus was moeg en honger teen die tyd dat hulle by daardie put aankom. Die dissipels is toe eers Hoekkaffee toe, terwyl Hy daar wag....
Maxie Heppell
Jun 4, 20232 min read
Hy gaan nêrens heen nie
Op 19 Mei sterf twee mans, meer as 5,000 kilometer uitmekaar. Die een ‘n Suid-Afrikaner in Skotland. Die ander ‘n gebore Amerikaner in...
Maxie Heppell
May 28, 20232 min read
Op die naam
My man kom terug van ‘n onverwagte reis Skotland toe, en van die baie goed wat hy met my deel is hierdie iets wat my bybly. Hy vertel my...
Maxie Heppell
May 21, 20232 min read
'n Ligte aanmoediging in die regte rigting
Dit is gewoonlik die sang wat my vang in die kerk. Die prediker se boodskap kom word indeks-oortjies vir die goed wat ek later weer wil...
Maxie Heppell
May 14, 20232 min read
God se reputasie
Vriendin Margreet is van Nederland en oor die Europese weer sê sy altyd so mooi, “dis winter, April maak wat hy wil, en dan is die somer...
Maxie Heppell
May 7, 20232 min read
Kom hier
Toe Katie kleiner, jonger en veel meer beweeglik was, moes ons maniere vind om haar besig te hou. Sonder dat ek en pappa 20km ‘n dag...
Maxie Heppell
Apr 30, 20232 min read
Imperfect progress
Familie aan ons Heppell-kant se eerste baba-dogtertjie is besig om haar voete te vind. Letterlik. En vandaar, uit hulle woonstel hoog bo...
Maxie Heppell
Apr 16, 20232 min read
In ruimte kan ek rus
Gister word Poole my en my man se speelgrond soos ons rondsnuffel vir plekkies met die beste atmosfeer en karakter vir ‘n fotosessie –...
bottom of page